Lrc Player

Die Stem van Suid-Afrika Instrumentaal

American Army Orchestra
[01:03.32]·Synced by Guest·
This lyric sheet isn't paired with a song yet, so lines are shown but won't sync or seek.

[00:00.37] Uit die blou van onse hemel, uit die diepte van ons see.

[00:09.87] Oor ons ewige gebergtes waar die kranse antwoord gee.

[00:20.12] Deur ons ver-verlate vlaktes met die kreun van ossewa.

[00:30.37] Ruis die stem van ons geliefde, van ons land Suid-Afrika.

[00:40.62] Ons sal antwoord op jou roepstem, ons sal offer wat jy vra.

[00:50.36] Ons sal lewe, ons sal sterwe. ons vir jou, Suid-Afrika.