Lrc Player

Die Stem van Suid-Afrika

C.J. Langenhoven
[02:25.63]·
This lyric sheet isn't paired with a song yet, so lines are shown but won't sync or seek.

[01:11.04] Uit die blou van onse hemel, uit die diepte van ons see.

[01:22.29] Oor ons ewige gebergtes waar die kranse antwoord gee.

[01:33.79] Deur ons ver-verlate vlaktes met die kreun van ossewa.

[01:45.30] Ruis die stem van ons geliefde, van ons land Suid-Afrika.

[01:57.29] Ons sal antwoord op jou roepstem, ons sal offer wat jy vra.

[02:09.55] Ons sal lewe, ons sal sterwe. Ons vir jou, Suid-Afrika.