Vorentoe Suid-Afrika
[00:10.62] Spore van onthou, spore van herleef.
[00:15.35] Spore van erkenning en spore van beleef.
[00:20.57] Spore vol van vriendskap, spore vol van glo.
[00:25.66] Spore vol van dankbaarheid, die rigting komt van bo.
[00:30.84] Van Kaapstad naar die noorde, die toekoms ingedra.
[00:35.74] Die spore spel die woorde: "Ons vir jou, Suid-Afrika!"
[00:40.83] Vandag nog klink die bede: "Ons sal offer wat jy vra."
[00:45.90] Vir die toekoms en die hede, vir 'n sterk land, mooi land, mooi land!
[00:52.96] Suid-Afrika!
[01:04.26] Paaie van beloof, paaie van beplan.
[01:09.18] Paaie van benut en paaie van bestaan.
[01:14.57] Paaie vol erkentlikheid, paaie vol vertrou
[01:19.49] Paaie vol verdraagsaamheid wat môre kosbaar hou.
[01:24.85] Van Kaapstad naar die noorde, die toekoms ingedra.
[01:29.47] Die spore spel die woorde: "Ons vir jou, Suid-Afrika!"
[01:34.94] Vandag nog klink die bede: "Ons sal offer wat jy vra."
[01:39.86] Vir die toekoms en die hede, vir 'n sterk land, mooi land, mooi land!
[01:46.85] Suid-Afrika!
[01:52.95] Van Kaapstad naar die noorde, die toekoms ingedra.
[01:57.74] Die spore spel die woorde: "Ons vir jou, Suid-Afrika!"
[02:03.05] Vandag nog klink die bede: "Ons sal offer wat jy vra."
[02:08.20] Vir die toekoms en die hede, vir 'n sterk land, mooi land, mooi land!
[02:15.10] Suid-Afrika!
