Die Suidwesterlied
[00:21.68] Hard soos kameeldoringhout, ja hard is ons land
[00:28.32] En droog o so droog sy riviere.
[00:35.76] Die son het die klippe en die rotse gebrand
[00:43.20] In veld en in bos skul skugter diere
[00:50.63] As iemand dan aan ons sal vra:
[00:54.62] Wat bind jul aan Suidwes?
[00:58.07] Dan antwoord ons trots
[01:02.05] Dis ons liefde vir Suidwes!
[01:05.78] As iemand dan aan ons sal vra:
[01:09.49] Wat bind jul aan Suidwes?
[01:12.94] Dan antwoord ons trots
[01:16.40] Dis ons liefde vir Suidwes!
[01:30.74] Tog word ons liefde met offers betaal
[01:38.98] In wel en in wee hou ons stand
[01:46.41] Want ook work ons sorge nog helder oorstraal
[01:53.85] Deur sonlig in ons vaderland
[02:01.29] As iemand dan aan ons sal vra:
[02:05.38] Wat bind jul aan Suidwes?
[02:08.82] Dan antwoord ons trots
[02:12.18] Dis ons liefde vir Suidwes!
[02:16.43] As iemand dan aan ons sal vra:
[02:20.25] Wat bind jul aan Suidwes?
[02:23.70] Dan antwoord ons trots
[02:27.32] Dis ons liefde vir Suidwes!
[02:42.46] Kom jy dan self en leef saam in ons land!
[02:49.63] So wyd en so ruim en so vry
[02:57.07] En steek dan ons son ook jou hart aan die brand
[03:04.51] Dan sal jy pal hier wil bly
[03:11.68] As iemand dan aan jou sal vra:
[03:16.19] Wat bind jou aan Suidwes?
[03:19.38] Dan antwoord jy trots
[03:22.84] Dis my liefde vir Suidwes!
[03:27.08] As iemand dan aan jou sal vra:
[03:30.80] Wat bind jou aan Suidwes?
[03:33.99] Dan antwoord jy trots
[03:37.45] Dis my liefde vir Suidwes!
