Lrc Player

Die Land

Steve Hofmeyr; Bok van Blerk
[04:17.28]·
This lyric sheet isn't paired with a song yet, so lines are shown but won't sync or seek.

[00:02.31] Ek en een van my vriende het saam gekom

[00:03.90] om n boodskap van hoop te deel.

[00:07.36] Dit gaan niet oor die situasie waarin ons is nie

[00:10.54] maar dit gaan ook in dit waarin ons glo.

[00:13.20] Vir ons nageslag. En ook vir joune.

[00:17.71] Waar gaan jy speel met jou maatjies?

[00:21.96] Waar gaan jou spore toe waai?

[00:26.74] Waar gaan jy val gaan jy opstaan en huil en

[00:31.26] Waar gaan jy staar na die sonsak wat myle strek?

[00:40.29] Wat los ons oor vir ons kinders?

[00:45.07] Wat gaan ons eendag kan wys?

[00:49.59] Wat is nog reg of verkeerd wil ek weet wat maak ons as jare se sweet te vergete gaan?

[01:02.07] Ek los vir jou die son en die see en die land my kind

[01:07.38] Belowe jy sal my aan die einde vind

[01:11.90] My vlag sal aanhou waai en die sade sal ek saai vir jou

[01:18.54] En jou veilig hou

[01:20.40] Ek los vir jou die son en die see en die land my kind

[01:25.71] Die Here hoor my ons sal 'n lewe vind

[01:30.23] My vlag sal aanhou waai en die sade sal ek saai vir jou

[01:36.87] Ek belowe jou

[01:38.73] Die land behoort aan jou

[01:44.31] Wat het geword van die liefde?

[01:49.09] Wat het geword van die droom?

[01:53.60] Trane van duisende val op die sand

[01:57.32] En die bome net sterker laat groei in die landery

[02:06.09] Ek los vir jou die son en die see en die land my kind

[02:11.40] Belowe jy sal my aan die einde vind

[02:15.92] My vlag sal aanhou waai en die sade sal ek saai vir jou

[02:22.56] En jou veilig hou

[02:24.16] Ek los vir jou die son en die see en die land my kind

[02:29.73] Die Here hoor my ons sal 'n lewe vind

[02:34.24] My vlag sal aanhou waai en die sade sal ek saai vir jou

[02:40.88] Ek belowe jou

[02:42.75] Die land behoort aan jou (Die land behoort aan jou)

[02:52.31] Ek belowe jou

[03:02.94] Ek los vir jou die son en die see en die land my kind

[03:08.51] Belowe jy sal my aan die einde vind

[03:13.29] My vlag sal aanhou waai en die sade sal ek saai vir jou

[03:19.67] En jou veilig hou

[03:21.53] Ek los vir jou die son en die see en die land my kind

[03:26.84] Die Here hoor my ons sal 'n lewe vind

[03:31.35] My vlag sal aanhou waai en die sade sal ek saai vir jou

[03:37.99] Ek belowe jou

[03:40.65] Ek belowe jou

[03:44.90] Die land behoort aan jou