Lrc Player

Sarie Marais

Arr. J.P. Toerien
[03:02.26]·Synced by Guest·
This lyric sheet isn't paired with a song yet, so lines are shown but won't sync or seek.

[00:07.34] My Sarie Marais is so ver van my hart,

[00:11.59] Maar'k hoop om haar weer te sien.

[00:15.30] Sy het in die wyk van die Mooirivier gewoon,

[00:19.58] Nog voor die oorlog het begin.

[00:23.28] O bring my t'rug na die ou Transvaal,

[00:27.80] Daar waar my Sarie woon.

[00:31.28] Daar onder in die mielies

[00:33.66] By die groen doringboom,

[00:35.91] Daar woon my Sarie Marais.

[00:39.36] Daar onder in die mielies

[00:41.49] By die groen doringboom,

[00:43.63] Daar woon my Sarie Marais.

[00:47.68] Ek was so bang dat die Kakies my sou vang

[00:51.69] En ver oor die see wegstuur;

[00:55.50] Toe vlug ek na die kant van die Upington se sand

[00:59.76] Daar onder langs die Grootrivier.

[01:03.26] O bring my trug na die ou Transvaal,

[01:07.94] Daar waar my Sarie woon.

[01:11.66] Daar onder in die mielies

[01:13.83] By die groen doringboom,

[01:15.97] Daar woon my Sarie Marais.

[01:19.68] Daar onder in die mielies

[01:21.82] By die groen doringboom,

[01:24.15] Daar woon my Sarie Marais.

[01:27.93] Die Kakies 's mos net soos 'n krokodillepes,

[01:32.18] Hulle sleep jou altyd water toe;

[01:35.91] Hul gooi jou op n skip vir 'n lange, lange trip,

[01:40.13] Die josie weet waarnatoe.

[01:44.10] O bring my t'rug na die ou Transvaal,

[01:48.49] Daar waar my Sarie woon.

[01:52.12] Daar onder in die mielies

[01:54.41] By die groen doringboom,

[01:56.55] Daar woon my Sarie Marais.

[02:00.21] Daar onder in die mielies

[02:02.32] By die groen doringboom,

[02:04.72] Daar woon my Sarie Marais.

[02:16.16] Verlossing het bekom en die huistoe gaan was daar,

[02:20.74] T'rug na die ou Transvaal;

[02:24.46] My liewelingspersoon sal seker daar ook wees

[02:28.73] Om my met 'n kus te beloon.

[02:32.54] O bring my t'rug na die ou Transvaal,

[02:36.90] Daar waar my Sarie woon.

[02:40.64] Daar onder in die mielies

[02:42.49] By die groen doringboom,

[02:45.37] Daar woon my Sarie Marais.

[02:48.70] Daar onder in die mielies

[02:50.62] By die groen doringboom,

[02:53.01] Daar woon my Sarie Marais.