Lrc Player

Dis 'n Lans

ALABAMA Studentegeselskap
[03:53.30]·
This lyric sheet isn't paired with a song yet, so lines are shown but won't sync or seek.

[00:11.45] Daar's 'n land aan suiderkant,

[00:16.50] kom deel in sy verhale

[00:20.22] Uit die ooste, weste, noorde, suide, toegebring

[00:25.53] Dis 'n land met wilde hand wat uitreik telkemale

[00:31.11] Om die hoop van more te besing

[00:36.69] Dis 'n land van kleure en klank

[00:39.61] Dis 'n land van oorvloed en dank

[00:42.26] Dis 'n land waar almal na strewe

[00:47.58] Dis 'n land sonder horison en

[00:50.23] Dis 'n land wat weet hy kan

[00:53.42] Ook 'n blyplek neerle vir my

[00:59.00] Daar's 'n land waar kerse brand in vele mense tale

[01:04.58] En ek weet die land is net vir my en jou bedoel

[01:10.15] Dis 'n land vol drome en toekoms ideale

[01:15.73] Laat die mooi van more oor jou spoel

[01:21.04] Dis 'n land van kleure en klank

[01:23.97] Dis 'n land van oorvloed en dank

[01:26.63] Dis 'n land waar almal na strewe

[01:32.20] Dis 'n land sonder horison en

[01:35.12] Dis 'n land wat weet hy kan

[01:38.05] Ook 'n blyplek neerle vir my

[01:43.36] Watter man wat sy kind verstaan

[01:45.38] sal hom verlaat om alleen op sy weg te gaan?

[01:49.20] Hierdie land bied almal 'n lewe

[01:54.52] Watter vrou sal haar kind vermaan

[01:56.90] as daar vir hom ook 'n plek in die son bestaan?

[02:00.36] Hierdie land bied almal sy deel

[02:05.67] Daar's 'n land wat nooit verpant sy kosbaarste besitting

[02:11.25] Vele mense, volke wat sy lewensdraad sal bly

[02:16.83] Dis 'n land wat koers kan hou,

[02:18.63] gee jy maar net die rigting

[02:22.40] Van die more ook vir jou en my

[02:27.98] Dis 'n land van kleure en klank

[02:30.90] Dis 'n land van oorvloed en dank

[02:33.56] Dis 'n land waar almal na strewe

[02:39.14] Dis 'n land sonder horison en

[02:41.79] Dis 'n land wat weet hy kan

[02:44.72] Ook 'n blyplek neerle vir my

[02:50.29] Watter man wat sy kind verstaan

[02:52.42] sal hom verlaat om alleen op sy weg te gaan?

[02:55.87] Hierdie land bied almal 'n lewe

[03:01.19] Watter vrou sal haar kind vermaan

[03:03.41] as daar vir hom ook 'n plek in die son bestaan?

[03:07.03] Hierdie land bied almal sy deel

[03:12.61] Watter man wat sy kind verstaan

[03:14.20] sal hom verlaat om alleen op sy weg te gaan?

[03:17.92] Hierdie land bied almal 'n lewe

[03:23.76] Watter vrou sal haar kind vermaan

[03:25.47] as daar vir hom ook 'n plek in die son bestaan?

[03:29.08] Hierdie land bied almal sy deel

[03:34.92] Watter man wat sy kind verstaan

[03:37.04] sal hom verlaat om alleen op sy weg te gaan?

[03:40.50] Hierdie land bied almal sy deel