Op Blouberg Se Strand
[00:17.91] Die golwe weet waar breek die branders
[00:21.35] Hulle dink hulle's vry
[00:26.93] Die wolke wentel in die hemel maar
[00:30.12] Op die winde moet hul ry
[00:36.08] Dis vroeg in die dag,
[00:39.00] op Blouberg se strand
[00:41.13] Die wind gaan nog waai,
[00:43.26] die son gaan nog brand
[00:45.11] Maar dis koel na die lang nag
[00:48.71] En ons groet die dag
[00:54.29] Goeie more my sonskyn
[00:57.75] Goeie more my kind
[01:03.59] Kom ons draf langs die strand
[01:07.03] Kom ons ry op die wind
[01:12.34] Die sand sal ons skroei
[01:16.06] En die strale sal brand
[01:21.37] Maar dis vroeg in die dag
[01:25.35] Op Blouberg se strand
[01:44.74] Daar is witgekalkte huise
[01:48.46] En ou Tafelberg
[01:54.04] Daar is hengelaars met stok en hoed
[01:57.49] Wat vroeg visse terg
[02:03.07] My pa, se my kind,
[02:05.99] ons moet swart mossels vind
[02:07.85] Ons is lief vir die see,
[02:09.98] ek is lief vir my kind
[02:12.11] Ja dis koel na die lang nag
[02:15.06] En ons groet die dag
[02:21.43] Goeie more my sonskyn
[02:24.89] Goeie more my kind
[02:30.46] Kom ons draf langs die strand
[02:33.92] Kom ons ry op die wind
[02:39.66] Die sand sal ons skroei
[02:42.60] En die strale sal brand
[02:48.17] Maar dis vroeg in die dag
[02:52.16] Op Blouberg se strand
[03:18.45] Goeie more my sonskyn
[03:23.77] Goeie more my kind
[03:29.08] Kom ons draf langs die strand
[03:32.80] Kom ons ry op die wind
[03:38.11] Die sand sal ons skroei
[03:41.57] En die strale sal brand
[03:47.14] Maar dis vroeg in die dag
[03:51.12] Op Blouberg se strand
