Lrc Player

Hierdie Dag Is Myne

ALABAMA Studentegeselskap
[03:15.98]·Synced by Guest·
This lyric sheet isn't paired with a song yet, so lines are shown but won't sync or seek.

[00:14.82] Doer dag spoel oor die kind waar die aand se donker wag

[00:20.66] Gooi sy emmers lig deur die vensters van die nag

[00:27.57] Die son se bottels kleur skilder skaduwees om my weg

[00:34.22] Verf die wereld bont hardloop helder binne my rond

[00:40.60] En ek weet hierdie dag is myne

[00:44.32] Elke oomblik vol van blink geheime

[00:48.04] Hierdie is my lewe om te lewe soos net ek kan

[00:53.88] En ek weet hierdie dag is myne

[00:57.60] Elke oomblik vol van blink geheime

[01:01.85] Hierdie is my lewe om te deel waar ek ookal gaan

[01:09.02] Altyd saam

[01:13.00] My hart ry op die wind soos n vlieer in die lug

[01:20.56] n Son ballon wat dans op die wolke se wye rug

[01:26.28] En nag le spikkel ver en vandag is n berg fontein

[01:33.27] Elke uur skoon en nuut soos kristal wat in ons kan skyn

[01:39.12] En ek weet hierdie dag is myne

[01:42.84] Elke oomblik vol van blink geheime

[01:46.56] Hierdie is my lewe om te lewe soos net ek kan

[01:52.66] Ja ek weet hierdie dag is myne

[01:56.12] Elke oomblik vol van blink geheime

[02:00.90] Hierdie is my lewe om te deel waar ek ookal gaan

[02:07.27] Altyd saam

[02:11.54] Hierdie dag is myne

[02:14.76] Elke oomblik vol van blink geheime

[02:18.48] Hierdie is my lewe om te lewe soos net ek kan

[02:24.32] Ja ek weet hierdie dag is myne

[02:28.04] Al die kanse agter tyd gordyne

[02:32.03] Hierdie is my lewe om te lewe soos net ek kan

[02:37.54] Ja ek weet hierdie dag is myne

[02:40.99] Elke oomblik vol van blink geheime

[02:45.24] Hierdie is my lewe om te lewe soos net ek kan

[02:50.55] Ja ek weet hierdie dag is myne

[02:54.54] Elke oomblik vol van blink geheime

[02:58.52] Hierdie is my lewe om te deel waar ek ookal gaan

[03:05.96] Altyd saam