Lrc Player

Die Weduwee se Kruik

ALABAMA Studentegeselskap
[04:17.68]·
This lyric sheet isn't paired with a song yet, so lines are shown but won't sync or seek.

[00:35.23] Ons almal is maar bang dat die liefde dalk sal opraak.

[00:41.34] Dus probeer ons toe om swerwens toe bewaak.

[00:47.18] En dan bere ons dit suinig in die hart se diepste kluis.

[00:54.09] En hou jou naaste op 'n afstand met die vuis.

[01:06.46] Maar as die goeters wat mens weggee wat jou ryk maak.

[01:06.99] En dit is daarmee wat jy mense om jou raak.

[01:13.10] Want wat beteken liefde as jy dit nie gaan gebruik nie?

[01:19.74] Of 'n blom se geur as niemand daaraan ruik nie?

[01:26.65] Ek vermoed die hart werk soos die weduwee se kruik.

[01:32.97] Wat vol bly selfs al sou sy dit gebruik.

[01:39.61] Ek vermoed die hart werk soos die weduwee se kruik.

[01:45.19] En die liefde is die olie in sy buik.

[02:08.04] Dis eintlik so eenvoudig en tog almal murmereer.

[02:14.94] Want die liefde het 'n les wat baie ermin van ons ooit leer.

[02:21.58] Jy kannie liefde optel soos in boekhou balanseer nie.

[02:27.96] Want liefde's wuns se som bly omgekeerd.

[02:34.33] Ja dis die goeters wat mens weggee wat jou ryk maak.

[02:40.71] En dit is daarmee wat jy mense om jou raak.

[02:46.82] Want wat beteken liefde as jy dit nie gaan gebruik nie?

[02:53.46] Of 'n blom se geur as niemand daaraan ruik nie?

[03:00.90] Ek vermoed die hart werk soos die weduwee se kruik.

[03:07.28] Wat vol bly selfs al sou sy dit gebruik.

[03:13.65] Ek vermoed die hart werk soos die weduwee se kruik.

[03:19.49] En die liefde is die olie...

[03:25.07] In sy buik.