Verstaan Mekaar
[00:26.12] Ek sien die grys en goud verander vir my.
[00:31.97] In die donker nag skyn daar 'n ligstraal deur.
[00:37.81] Dis jy wat my kom leer verstaan het.
[00:43.65] Jy bring die more met jou saam.
[00:49.76] Hierdie oomblik kan ook tydelik wees.
[00:55.61] Sal die gee en die vat van die lewe ons genees.
[01:01.45] En in mekaar se arms los.
[01:07.29] En ons vir altyd hier vergeet.
[01:13.67] Aaaaaah
[01:20.31] Ek en jy verstaan mekaar.
[01:25.36] Aaaaaah
[01:32.26] Ek en jy verstaan mekaar.
[01:40.23] En al word die donker koud en al bly die nagte lank.
[01:45.81] En al word ek voor jou oud en al maak die droom my bang.
[01:51.39] Sal ek veg om jou te hou al verloor ons alles saam.
[01:58.29] Sal ek en jy mekaar.
[02:04.67] Sal ek en jy mekaar.
[02:11.59] Verstaan.
[02:36.07] Die prys is altyd duur die omgee is swaar
[02:43.03] Maar ons hou vas aan die kruis en aan mekaar
[02:48.64] Die deel, die wysheid van die val saam
[02:53.42] Om die opstaan daarna te verstaan
[03:00.65] Aaaaaah
[03:06.76] Ek en jy verstaan mekaar.
[03:12.07] Aaaaaah
[03:19.06] Ek en jy verstaan mekaar.
[03:27.07] En al word die donker koud en al bly die nagte lank
[03:32.16] En al word ek voor jou oud en al maak die droom my bang
[03:38.01] Sal ek veg om jou te hou al verloor ons alles saam
[03:44.38] En al word die donker koud en al bly die nagte lank
[03:50.23] En al word ek voor jou oud en al maak die droom my bang
[03:56.07] Sal ek veg om jou te hou al verloor ons alles saam
[04:03.77] Sal ek en jy mekaar
[04:09.93] Sal ek en jy mekaar
[04:16.57] Verstaan
