Lrc Player

Dixie

Alabama Studentegeselskap
[03:54.40]·Synced by Guest·
This lyric sheet isn't paired with a song yet, so lines are shown but won't sync or seek.

[00:17.55] Jy praat van 'n berg met 'n blou sekel maan.

[00:21.80] Ek praat van 'n land ver hiervandaan

[00:25.79] en jy draai hier rondte terwyl ek stilstaan.

[00:29.77] En skuif aan die grond van my wentelbaan.

[00:34.02] En ek luister na die woorde wat uit jou mond val

[00:38.27] Van die lewe embrace wat ons moet betaal.

[00:41.99] En ek luister na jou woorde luister na die nag.

[00:46.51] Le net hier by my nog net een nag

[00:50.49] O neem my ook saam na die dixie vanaand

[00:54.74] En luister hierom my en n blom in die hand

[00:58.73] En ek wag en ek droom want ek weet waarvandaan

[01:02.98] Jou liefde sal kom as ek net hier bly staan

[01:06.96] O bokkie se vir my

[01:08.89] sy jy nou by my bly

[01:11.01] as die maan oor die hemel ry

[01:13.07] En die son al lankal verby

[01:15.19] O bokkie se vir my

[01:17.32] Sal jy nou by my bly

[01:19.45] As die maan oor die hemel ry

[01:21.57] En die lewe lankal verby

[01:39.37] Sommer weke, sommer nagte.

[01:41.76] Sommer vol pyn.

[01:43.89] In die skadus van die nag

[01:45.74] Het jy verdwyn.

[01:48.13] So ek wag maar hier buite

[01:49.99] wag vir die son

[01:52.12] En ek wag vir die tyd dat jy weer terugkom.

[01:56.10] Daars 'n deuntjie in my kop.

[01:57.96] En jy fluit my dood.

[02:00.35] Want die pyn in my hart, dat het jy verdoof.

[02:04.07] Se jy's nog daar buite se jy moet vlug

[02:08.32] maak toe die ruite en draai maar jou rug.

[02:12.57] O neem my ook saam na die dixie vanaand

[02:16.55] En luister hierom my en n blom in die hand

[02:20.54] En ek wag en ek droom want ek weet waarvandaan

[02:25.05] Jou liefde sal kom as ek net hier bly staan

[02:29.04] O bokkie se vir my

[02:30.96] Sy jy nou by my bly

[02:33.09] As die maan oor die hemel ry

[02:35.15] En die son al lankal verby

[02:37.27] O bokkie se vir my

[02:39.40] Sal jy nou by my bly

[02:41.52] As die maan oor die hemel ry

[02:43.39] En die lewe lankal verby

[02:46.04] O neem my ook saam na die dixie vanaand

[02:49.49] En luister hierom my en n blom in die hand

[02:53.74] En ek wag en ek droom want ek weet waarvandaan

[02:57.73] Jou liefde sal kom as ek net hier bly staan

[03:01.98] O bokkie se vir my

[03:03.90] Sy jy nou by my bly

[03:06.02] As die maan oor die hemel ry

[03:08.08] En die son al lankal verby

[03:09.94] O bokkie se vir my

[03:12.07] Sal jy nou by my bly

[03:14.19] As die maan oor die hemel ry

[03:16.32] En die lewe lankal verby

[03:18.24] O bokkie se vir my

[03:20.37] Sy jy nou by my bly

[03:22.49] As die maan oor die hemel ry

[03:24.62] En die son al lankal verby

[03:26.48] O bokkie se vir my

[03:28.60] Sy jy nou by my bly

[03:30.73] As die maan oor die hemel ry

[03:32.59] En die lewe al lankal verby

[03:41.35] En die lewe al lankal verby