Lrc Player

Monochromie

Almero
[03:24.15]·
This lyric sheet isn't paired with a song yet, so lines are shown but won't sync or seek.

[00:02.88] Vind ek jou of vind jy my?

[00:10.12] Is ons by mekaar verby?

[00:17.88] Albei teen die wind baklei

[00:25.62] Berge en dale het ons vermy

[00:33.22] Berge en dale het ons vermy

[00:40.96] My bors is leeg en jy verkleur my grys

[00:49.46] Monochromie, is jy my nuwe tuis?

[00:57.71] Het jy plek vir my?

[01:06.22] Breek my eensaamheid

[01:15.95] Die son het skaam vir jou geskuil

[01:23.06] Die wind het deurmekaar gehuil

[01:30.81] My huis is weg en jy verbleik

[01:38.56] Stof en genade het ons ontduik

[01:46.06] Stof en genade het ons ontduik

[01:53.40] My bors is leeg en jy verkleur my grys

[02:02.40] Monochromie, is jy my nuwe tuis?

[02:10.66] Het jy plek vir my?

[02:19.65] Breek my eensaamheid

[02:28.40] Waar, waar is jy?

[02:37.16] Waar, vind vir my!

[02:46.41] Het jy plek vir my?

[02:54.40] Breek my eensaamheid

[03:03.41] My bors is leeg en jy verkleur my grys

[03:12.39] Monochromie, is jy my nuwe tuis?