Die Rock & Rhythm Cafe
[00:21.08] DIE ROCK & RHYTHM CAFè
[00:23.79] BRING VIR JOU ‘N MEISIE EN VAT HAAR VIR ‘N LANGARM DANS.
[00:30.73] WIKKEL DAAI KLEIN LYFIE EN SWAAI HAAR DAT DIE STOF SO STAAN.
[00:39.11] DRAAI HAAR IN DIE RONDTE EN DRUK HAAR DAN STYF TEEN JOU SY.
[00:47.78] SKOFFEL DAAR’IE VOETE EN RUK EN ROL DIE AAND VERBY
[00:54.01] *O KOM DANS DANS DANS TOT JY WARM KRY
[01:01.55] O KOM DANS DANS DANS LAAT DIE VOETE GLY
[01:09.43] O KOM DANS DANS DANS TOT JY LEKKER KRY
[01:17.24] KOM DANS DANS DANS IN DIE ROCK EN RHYTHM CAFè *
[01:28.80] KOM NOU JULLE OUENS DIE AAND IS NOG LANK NIE KLAAR
[01:36.61] GRYP HAAR OM DIE MIDDEL STUUR HAAR OP DIE RITME VAN DIE KITAAR.
[01:44.73] GOOI HAAR IN DIE LUG IN TREK HAAR TUSSEN JOU BENE DEUR.
[01:53.07] HOU HAAR IN ‘N TWOSTEP DAT SY TERUGKOM VIR MEER EN MEER.
[01:59.55] O KOM DANS DANS DANS TOT JY WARM KRY
[02:07.59] O KOM DANS DANS DANS LAAT DIE VOETE GLY
[02:15.10] O KOM DANS DANS DANS TOT JY LEKKER KRY
[02:23.14] KOM DANS DANS DANS IN DIE ROCK EN RHYTHM CAFè
[02:30.16] SOLO
[03:01.02] O KOM DANS DANS DANS TOT JY WARM KRY
[03:09.02] O KOM DANS DANS DANS LAAT DIE VOETE GLY
[03:17.06] O KOM DANS DANS DANS TOT JY LEKKER KRY
[03:25.24] KOM DANS DANS DANS IN DIE ROCK EN RHYTHM CAFè
[03:32.53] O KOM DANS DANS DANS TOT JY WARM KRY
[03:40.36] O KOM DANS DANS DANS LAAT DIE VOETE GLY
[03:48.12] O KOM DANS DANS DANS TOT JY LEKKER KRY
[03:56.11] KOM DANS DANS DANS IN DIE ROCK EN RHYTHM CAFè
[04:01.26] LEAD
