Lrc Player

Cool soos koos kombuis

Snotkop
[03:47.78]·Synced by Guest·
This lyric sheet isn't paired with a song yet, so lines are shown but won't sync or seek.

[00:13.73] Ek wens ek was sterker

[00:17.01] Dan het ek jou 'n ding of twee gewys

[00:19.14] Ek wens ek het vlerke

[00:22.07] Dan het ons al lankal saam verdwyn

[00:24.18] Ek wens ek was fikser

[00:26.04] Dan het jy my al lankal raak gesien

[00:28.18] My kar 'n bietjie blinker

[00:30.31] Dan kon ons in my kar vry by die fliek

[00:32.96] Woah oh oh oh oh oh

[00:35.89] As ek net 'n bietjie meer gefokus het op skool

[00:38.82] Woah oh oh oh oh oh

[00:41.46] En bietjie minder van 'n rock n roll gedroom

[00:44.39] Maar ek het nie

[00:46.28] En jy bly sexy

[00:48.92] En hier onder in my wiskey glas

[00:51.84] Lyk die lewe eerste klas

[00:54.23] Ek wens ek was cool soos koos kombuis

[00:56.88] Dan sou ek jou my huisie by die see gaan wys

[00:59.54] En in 'n mustang jou op margate sit en vry

[01:03.26] Woah oh oh oh oh oh

[01:04.88] Ek wens ek was cool soos koos kombuis

[01:07.52] Dan sou ek jou 'n liedjie met jou naam in skryf

[01:09.91] En met 'n dans raak ons verslaaf aan rock n roll

[01:13.64] Woah oh oh oh oh oh

[01:18.16] Woah oh oh

[01:20.27] Woah oh oh

[01:22.94] Woah cool soos koos kombuis

[01:25.83] Woah oh oh

[01:30.11] Woah oh oh

[01:32.49] Woah cool soos koos kombuis

[01:37.01] Ek wens ek was willer

[01:40.23] Dan het ek jou 'n goeie tyd gewys

[01:43.16] Ek vat jou op 'n road trip

[01:45.54] Dan ry ons van die pearl tot parys

[01:48.21] Ek wens ek was slimmer

[01:50.87] Dan het ek dalk 'n bietjie meer geld verdien

[01:53.52] Vir daai ring aan jou vinger

[01:56.21] Man nou sit ek op die rak stok siel alleen

[01:59.14] Woah oh oh oh oh oh

[02:01.52] As ek net 'n bietjie meer gefokus het op skool

[02:04.44] Woah oh oh oh oh oh

[02:06.57] En bietjie minder van 'n rock n roll gedroom

[02:09.81] Maar ek het nie

[02:12.20] En jy bly sexy

[02:14.32] En hier onder in my wiskey glas

[02:16.98] Lyk die lewe eerste klas

[02:19.65] Ek wens ek was cool soos koos kombuis

[02:22.02] Dan sou ek jou my huisie by die see gaan wys

[02:24.71] En in 'n mustang jou op margate sit en vry

[02:28.44] Woah oh oh oh oh oh

[02:30.33] Ek wens ek was cool soos koos kombuis

[02:32.69] Dan sou ek jou 'n liedjie met jou naam in skryf

[02:35.12] En met 'n dans raak ons verslaaf aan rock n roll

[02:38.57] Woah oh oh oh oh oh

[02:42.80] Woah oh oh

[02:45.48] Woah oh oh

[02:48.42] Woah cool soos koos kombuis

[02:51.67] Woah oh oh

[02:54.59] Woah oh oh

[02:58.84] Woah cool soos koos kombuis

[03:02.59] Ek wens ek was cool soos koos kombuis

[03:04.71] Dan sou ek jou my huisie by die see gaan wys

[03:07.64] En in 'n mustang jou op margate sit en vry

[03:11.11] Woah oh oh oh oh oh

[03:12.96] Ek wens ek was cool soos koos kombuis

[03:15.60] Dan sou ek jou 'n liedjie met jou naam in skryf

[03:18.26] En met 'n dans raak ons verslaaf aan rock n roll

[03:21.45] Woah oh oh oh oh oh

[03:25.69] Woah oh oh

[03:28.64] Woah oh oh

[03:31.02] Woah cool soos koos kombuis

[03:33.69] Woah oh oh

[03:37.40] Woah oh oh

[03:41.66] Woah cool soos koos kombuis