Lrc Player

Koma

Spoegwolf
[03:18.14]·
This lyric sheet isn't paired with a song yet, so lines are shown but won't sync or seek.

[00:06.14] Twee siele ontmoet mekaar

[00:12.64] in vierhonderdduisend jaar

[00:15.89] is daar niemand anders nie?

[00:19.63] ek weet nie

[00:22.63] hel, ek sou dankbaar wees

[00:24.88] al sien ek jou die eerste keer

[00:27.88] in die vuur

[00:31.13] Ek glo in jou

[01:20.13] en jou goue jare

[01:23.39] Hey, man, sorry

[01:26.13] ek't nie geweet jy't die bákkie nodig nie …

[01:33.38] Laat ek gou hier kyk …

[01:37.38] Daan! Hoop dit gaan goed! Wat maak jy môreaand?

[01:49.88] jy't nie dalk lus om saam met my 'n troue by te woon nie?

[01:51.64] Carmen se suster trou

[01:58.14] en dit sal lekker wees om jou daar te hê

[02:01.39] as jy sou lus wees vir,

[02:06.14] ja, bietjie iets anders doen

[02:12.13] laat weet my môreaand

[02:14.38] Dis wild daar buite

[02:20.38] jy weet daar's niks so wild soos ek nie

[02:22.63] Dalk het ek my verbeel

[02:26.38] God is geel

[02:26.88] maar ons kan nie na hom kyk nie

[02:27.13] ons kyk na mekaar

[02:27.38] As ek hier uit kan kom

[02:27.63] draai ek die wêreld om

[02:27.88] en keer ek die donker see

[02:28.88] om dit terug vir die skare te gee

[02:34.38] of vir jou

[02:42.88] en jou laaste gesonde verstand

[02:48.13] ek's okay

[02:52.38] Ja, vir jou

[02:56.88] en jou laaste gesonde verstand

[03:06.14] jy's okay