Lrc Player
Skaduwee
Spoegwolf
[03:35.33]·
This lyric sheet isn't paired with a song yet, so lines are shown but won't sync or seek.
[00:45.17] Jy was ligter as my skaduwee
[00:55.91] Jy was naby
[00:58.92] Jy was jonk
[01:00.67] Net jou oë kon jou weggee
[01:04.92] Jy't my van jou droom vertel
[01:12.42] Ek het daai huis vir jou gaan bou
[01:16.67] As jy kon sien
[01:19.67] Sou jy als onthou
[01:25.17] Die lig op jou hare
[01:44.66] ls al wat waar is
[01:49.17] Was dit soet?
[01:53.92] Jou bloed, toe God jou soen
[01:57.66] Jy lê oor my lewe
[02:02.17] En alles wat waar is
[02:06.42] Was dit soet?
[02:10.67] Jou bloed toe God jou soen
[02:14.42] Jy lê oor my lewe
[02:39.67] na daai vreeslike ding
[02:49.17] Jy lê oor my lewe
[02:57.17] na daai vreeslike ding
