Lrc Player

Lenie Blou III

Unknown artist
[03:13.56]·
This lyric sheet isn't paired with a song yet, so lines are shown but won't sync or seek.

[00:09.68] Jy was net 19 jaar oud

[00:13.92] Heilige wyn, vok jy's rein

[00:17.67] Ek trap oot die lyn

[00:19.91] Ek is jammer my dingDie kamer is vol,

[00:25.41] Monster en rook

[00:30.15] Ons was gemaak,

[00:32.15] Toe die Wereld ook

[00:33.92] Ek sal jou volg,

[00:36.18] Selfs as ons spook

[00:38.42] Instede vermoei

[00:42.18] Onthou hierdie een,

[00:44.16] Ek sien jou met my kinders

[00:46.42] Daai dinge maak nie minder seer nie

[00:48.66] Dis seker beter so,

[01:00.69] Dis goed om dit te glo

[01:02.96] En eindige ek nou,

[01:04.71] Los ek die vir jou

[01:07.42] En die blou,

[01:08.95] Al was dit dan verniet

[01:10.66] Was dit als vir jou

[01:15.63] Jy was net 19 jaar oud

[01:19.46] Ek het op gevok

[01:21.63] Ek weet jy het my vertrou

[01:23.93] Reen dit binne jou

[01:25.62] Lyk ek silver my ding

[01:27.38] Die kamer is vol,

[01:34.19] Monsters en seer

[01:35.69] Ek is deur die hell

[01:37.39] Vir ons gaan ek weer

[01:40.20] Met jou om my rug

[01:41.92] Sal die duiwel my sien

[01:45.42] En dit goed op ons hou

[01:47.92] Onthou hierdie,

[01:49.67] Ek sien jou met my baaitjie

[01:53.17] Ek sou jou nooit raak kon raai nie

[01:57.16] Dis seker beter so,

[02:08.15] Dis goed om dit te glo

[02:08.15] En eindige ek nou,

[02:09.04] Los ek die vir jou

[02:14.15] Dis seker beter so,

[02:23.39] Dis goed om dit te glo

[02:25.42] En eindige ek nou,

[02:27.39] Los ek die vir jou

[02:30.93] En die blou,

[02:32.14] Al was dit dan verniet

[02:33.90] Was dit als vir jou

[02:35.67] Dis seker beter so,

[02:40.93] Dis goed om dit te glo

[02:42.18] En eindige ek nou,

[02:44.38] Los ek die vir jou.