Die Eerste Keer
[00:02.14] Die eerste keer: Arno Jordaan
[00:04.89] "Volle Lirieke"
[00:15.14] Ons wou nie dink het net gedoen
[00:19.14] maar net 17 maar 1 miljoen keer slimmer as wat ons wou glo
[00:22.39] Ons het gedink ons weet dit als
[00:33.39] Want daardie liefde maak jou mal,
[00:37.14] so vinnig vir mekaar geval
[00:41.89] Dis mal
[00:43.64] Onthou jy nog die eerste keer
[00:45.89] wat ek jou daar teen die agterdeur
[00:49.39] van die plaaskombuis in jou pa se huis gesoen het
[00:57.39] Onthou jy nog die eerste keer
[01:00.40] wat my lippe jou 'n les kon leer
[01:03.89] Oor wat liefde is ek bly jou mis
[01:07.64] ekke bly jou mis
[01:09.64] Kom gryp my weer soos daardie eerste keer
[01:15.89] 'n Bietjie ouer slimmer nou, ek is 'n baie beter ou
[01:21.90] Al weet ek alles, mis ek jou,
[01:30.14] Kan ons tyd terugdraai oor begin
[01:33.64] ek sal jou hart van voor oorwin
[01:37.14] Ek het alweer in jou oe ingeval
[01:43.65] Onthou jy nog die eerste keer
[01:46.64] wat ek jou daar teen die agterdeur
[01:50.39] van die plaaskombuis in jou pa se huis gesoen het
[01:57.90] Onthou jy nog die eerste keer
[02:00.64] wat my lippe jou 'n les kon leer
[02:04.14] Oor wat liefde is ek bly jou mis
[02:07.64] ekke bly jou mis
[02:09.14] Kom gryp my weer soos daardie eerste keer
[02:13.14] Kom wees weer jonk saam met my
[02:17.89] Kom ek se jou wat, kom raak ook oud saam met my
[02:24.15] My skat
[02:26.40] Onthou jy nog die eerste keer
[02:29.40] wat ek jou daar teen die agterdeur
[02:32.89] van die plaaskombuis in jou pa se huis gesoen het
[02:40.40] Onthou jy nog die eerste keer
[02:43.65] wat my lippe jou 'n les kon leer
[02:47.89] Oor wat liefde is ek bly jou mis
[03:05.40] ekke bly jou mis
[03:06.15] Kom gryp my weer soos daardie eerste keer
