Boer Loop Deur My Are
[00:00.68] Want boer loop hier deur my are
[00:06.95] In die rooi grond wat na die reën my hande rooi kom vlek
[00:11.93] Is dieselfde wat my hart, my siel en gees bedek
[00:17.96] Ek ruik ń storm aan kom
[00:21.18] Ek sien ń volk wat saam blom
[00:23.59] In Afrikaans het ek geleer hoe om te bid en praat
[00:29.10] Dit is my taal my trots die rots wat ek by my dra
[00:35.11] Niemand sal dit wegneem, baie het al probeer
[00:45.85] Want boer, loop hier deur my are
[00:50.11] Generasies jare
[00:52.84] Ek sal het skree tot jy my hoor
[00:57.34] In Afrikaans sal ek staan en saam praat
[01:01.35] Dis wat ek droom as ek slaap
[01:04.35] Dis hoe ek bid en hoe ek glo
[01:09.09] Want boer, boer loop deur my are
[01:18.60] Soggens kyk ek hoe die son die lande voor my verf
[01:23.34] Ek sal dit aanhou doen tot ek eendag sterf
[01:29.34] Ek sal waardeer wat ek het van die tafel tot bed
[01:35.35] Op my knee sal jy my vind voor ek saans gaan slaap
[01:40.86] Dit is ie tyd waar ek opreg met my skepper praat
[01:46.60] So laat ń nuwe dag kom waar ons kan staan op eendom
[01:52.59] Want boer, loop hier deur my are
[02:01.85] Generasies jare, ek sal het skree tot jy my hoor
[02:08.60] In Afrikaans sal ek staan en saam praat
[02:12.84] Dis wat ek droom as ek slaap
[02:15.85] Dis hoe ek bid en hoe ek glo
[02:20.09] Want boer, boer loop deur my are
[02:29.35] Van die noorde tot die suide
[02:32.86] Deur die droogtes donder beie
[02:35.84] Van die winters tot valleie
[02:38.84] Deur die laeveld en die duine
[02:41.59] Slaan die wind weer in ons seile
[02:44.34] Want dis hier waar ek wil bly
[02:47.09] Ja dis hier waar ek wil bly
[02:51.61] Want boer loop hier deur my are
[02:55.34] Generasies jare, ek sal het skree tot jy my hoor
[03:02.61] In Afrikaans sal ek staan en saam praat
[03:07.09] Dis wat ek droom as ek slaap
[03:10.09] Dis hoe ek bid en hoe ek glo
[03:14.09] Want boer, boer loop deur my are
